VivA: Bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal
		<description>Dr Theuns Eloff van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gesels oor die uitdagings wat Afrikaans in die gesig staar.
Prof Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit stel VivA se grammatikawêreld vir Afrikaans bekend.
Merlyn van der Rheede van die Afrikaanse Taalraad verduidelik waarom moedertaalonderrig steeds belangrik is, selfs in 'n digitale era wat deur Engels oorheers word.
Daan Potgieter, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, gesels oor die uitdagings wat onderwys in hierdie digitale era in die gesig staar, en die AON se visie om dit te oorbrug.
Prof Jako Olivier van die Noordwes-Universiteit noem watter platforms is beskikbaar vir die deel van taalkennis met gebruikers.
Dr Michele van der Merwe van die Universititeit van Stellenbosch verduidelik hoe digitale taalonderrig en tradisionele taalonderrigmetodes versoen kan word.
Jacques du Toit van UNISA verduidelik watter uitdagings Afrikaansonderrig in 'n digitale era in die gesig staar.</description>
						<podcast:locked>no</podcast:locked>
BEKENDSTELLING VAN TAALPORTAAL EN TAALONDERRIGPORTAAL
Jacques du Toit van UNISA verduidelik watter uitdagings Afrikaansonderrig in 'n digitale era in die gesig staar. VivA se grammatikawêreld · VivA Afrikaans se webblad]]></description>