<rss
Feit of versinsel
				<language>af</language>
						<podcast:locked>no</podcast:locked>
Feit of versinsel
Tussen selfdoen en saamdoen | Ep. 10
		<description><![CDATA[Een van die Solidariteit Beweging se mees prominente slagspreuke is “Ons sal self”. Dié beginsel van selfdoen as Afrikaners, vir Afrikaners, is een van die Beweging se hoekstene. Geen mens of gemeenskap is egter ŉ eiland nie en kan nie in isolasie nét self doen of funksioneer nie.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons dus – is daar plek vir “saamdoen” in die Solidariteit Beweging se “selfdoen”, en hoe lyk dit? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Tussen selfdoen en saamdoen | Ep. 10</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Hekwagters van Afrikanerskap? | Ep. 9
		<description><![CDATA[Afrikaners as groep het vanjaar in die middel van groot plaaslike en internasionale politieke konflik en verandering beland, wat die vraag geopper het – wie presies is Afrikaners? Wie besluit uiteindelik hieroor?
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons dus – wie besluit wie Afrikaners is en kan jy steeds ŉ Afrikaner bly, selfs al verskil jy van die meerderheid? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Hekwagters van Afrikanerskap? | Ep. 9</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Viering van ’n ‘rassistiese’ geskiedenis? | Ep. 8
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Viering van ’n ‘rassistiese’ geskiedenis? | Ep. 8</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing | Ep. 7
		<description><![CDATA[Sommige kritici meen Afrikaners ly aan ernstige kulturele meerderwaardigheid. Ander sê weer hulle het selftrots lank reeds verloor en sukkel gevolglik met selfhaat.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons: Hoe lyk gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing – en hoe bou die Solidariteit Beweging daaraan? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Wat sê die Beweging oor nasiebou, versoening en verskoning? | Ep. 6
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Waar kom die Beweging se geld vandaan en wie besluit daaroor? | Ep. 5
		<description><![CDATA[Die Solidariteit Beweging is reusagtig groot met bykans 50 instellings, duisende personeellede reg oor die land, honderde duisende betalende lede wat miljoene rande se ledegelde elke maand betaal. Baie Afrikaners vertrou die Beweging met hierdie ondersteuning en geld om die regte besluite oor die regte dinge te neem.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – wie is die leiers wat besluit hóé geld vir watter dinge in die Solidariteit Beweging spandeer word? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Moet Suid-Afrika soos ons dit ken opbreek? | Ep. 4
		<description><![CDATA[Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ŉ regeringsprobleem het nie, maar ŉ bedelingsprobleem. Dat Suid-Afrika nie ŉ regeerbare eenheid is nie en moet verander.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – werk die Solidariteit Beweging om Suid-Afrika soos wat ons dit ken op te breek? Wat meen die Beweging moet bestaan in die plek hiervan? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Moet Suid-Afrika soos ons dit ken opbreek? | Ep. 4</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Is Afrikaners regtig slagoffers? | Ep. 2
		<description><![CDATA[Talle kritici sê dat die Solidariteit Beweging Afrikaners slagoffers maak wat hulle eintlik nie is nie. Hulle vra vir sekere regte en voorregte omdat Afrikaners slagoffers van die ANC-regering is, terwyl Afrikaners een van die suksesvolste en welvarendste groepe in die land is.
In hierdie tweede episode van Feit of versinsel probeer ons dus beantwoord – oordryf die Solidariteit Beweging nie eintlik maar oor hoe sleg dit met Afrikaners gaan nie? ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Is Afrikaners regtig slagoffers? | Ep. 2</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel
Is Solidariteit onpatrioties teenoor Suid-Afrika? | Ep. 1
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Feit of versinsel