<rss
Grenslose geselsies met Marisa
				<language>af</language>
						<podcast:locked>no</podcast:locked>
Grenslose geselsies met Marisa
Afrikaners wat emigreer sê gereeld dat hulle in hul nuwe lande gekonfronteer word
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Grenslose geselsies met Marisa
Hart tot hart saam met @Komyn & Komyntjie
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Hart tot hart saam met @Komyn & Komyntjie</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Grenslose geselsies met Marisa
Afrikaners in die buiteland | ‘KarooKiwi’ maak hart oop oor emigrasiereis
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Grenslose geselsies met Marisa
'Huis is waar ons as gesin saam is'
		<description><![CDATA[Toe haar man vir meer as ‘n jaar gesukkel het om in Suid-Afrika werk te kry, is die Richardson-gesin gedwing om hul vlerke wyer uit te strek, en binne twee weke het haar man ‘n pos in Londen gehad.
Terwyl hy daar vir sy gesin ‘n nuwe begin geskep het, het sy hier in Suid-Afrika alles voorberei vir die volgende hoofstuk in die jong gesin se storie. 
Hierdie hoofstuk is vol onsekerheid, hartseer en opgewondenheid, net soos díévan soveel ander Afrikaners. 
In vandag se Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Felicia Richardson oor afskeid, hereniging en hervestiging. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>'Huis is waar ons as gesin saam is'</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In vandag se Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Felicia Richardson oor afskeid, hereniging en hervestiging.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Kersfees in twee lande – die ware lig in die vreemde
		<description><![CDATA[Dis Kersoggend. In Suid-Afrika word die tafels ná kerk gedek vir ’n tradisionele feesmaal van skaapboud, gebraaide aartappels en heerlike bykosse. Dis lekker warm buite, die kinders swem en hardloop kaalvoet op die gras.
In Kanada word dit eers laat lig. Op die stoep lê die sneeu dik, en binne brand die kaggel sag. Buite is mense wat ysskaats, sneeumanne bou en sleë ry.
Dit is twee uiterste wêrelde...Maar iewers tussenin lê dieselfde verlange. 
In dié episode van Grenslose geselsies praat Marisa met Henk Schalekamp – sakeman en spreker, wat vir ons die lig na die ware boodskap van Kersfees skyn. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In dié episode van Grenslose geselsies praat Marisa met Henk Schalekamp – sakeman en spreker, wat vir ons die lig na die ware boodskap van Kersfees skyn.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Geloftedag. Maak dit nog saak as ek in die buiteland woon?
		<description><![CDATA[Dis 16 Desember. Iewers in ’n sneeubedekte voorstad sit ’n Afrikaner gesin knus voor die kaggelvuur. Die kinders vra: “Mamma, wat vier ons vandag?”
Die mamma probeer verduidelik, maar dis nie heeltemal so maklik nie. Tog is dit vir haar belangrik dat haar kinders moet verstaan wat Geloftedag is. 
Maar wat gebeur met Geloftedag as jy duisende kilometers weg woon?
Waar daar geen kerkdiens of byeenkoms is nie en dit net nog ‘n gewone skool- en werksdag is? 
In dié episode van Grenslose geselsies praat Marisa Engelbrecht met Hannes Noëth, die uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, oor Geloftedag. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In dié episode van Grenslose geselsies praat Marisa Engelbrecht met Hannes Noëth, die uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, oor Geloftedag.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Geskenkies is nie net blink pakkies onder die boom nie
		<description><![CDATA[Dis amper Kersfees en oral in die winkels en in huise hang daar blinkers en lint en liggies, en die winkels se rakke kreun behoorlik onder die gewig van geskenke. Maar daar’s ’n ander geskenk wat nie in blink geskenkpapier toegedraai kan word nie — een wat nie onder ’n boom geplaas kan word nie en tog is dit een wat ‘n blywende ewigheidswaarde het - 
Die geestelike, emosionele en fisiese ontwikkeling van ‘n kind. 
By Ons Plek, Solidariteit Helpende Hand se kinderontwikkelingsentrum, kry kindertjies daagliks iets wat groter is as speelgoed: ‘n GELEENTHEID. Of eerder ’n KANS. 
’n Kans op veiligheid, liefde, stabiliteit, ‘n toekoms — en dít, liewe luisteraar, is ’n geskenk wat ’n lewe kan verander.
In dié episode van Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Suzette Oosthuizen, een van die maatskaplike werkers by Helpende Hand. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In dié episode van Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Suzette Oosthuizen, een van die maatskaplike werkers by Helpende Hand.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Werksgeleenthede en die pad terug na SA – jy begin nie oor nie, jy begin op!
		<description><![CDATA[Daar is ‘n vrees wat binne talle Afrikaners in die buiteland skuil: “Wat as ek teruggaan, maar nie werk kry nie?” 
Jy het dalk ’n CV wat van jou internasionale sukses getuig. Jy’t dalk al vir reuse-maatskappye gewerk, verskillende tydsones bestuur… maar hoe klink en lyk dit in Afrikaans? In Suid-Afrika?
In dié episode van Grenslose Geselsies gesels Marisa Engelbrecht Mandy Thackwray van Solidariteit Werk oor realistiese werksgeleenthede, sektore wat groei, en hoe jy jouself kan voorberei sodat jy nie weer onder hoef te begin nie. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In dié episode van Grenslose Geselsies gesels Marisa Engelbrecht Mandy Thackwray van Solidariteit Werk oor realistiese werksgeleenthede, sektore wat groei, en hoe jy jouself kan voorberei sodat jy nie weer onder hoef te begin nie.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Van Suid-Afrika na elders: Verlies, vryheid en volhoubaarheid
		<description><![CDATA[Langs my op die vliegtuig sit ‘n tannie. Sy is feitlik heeltemal grys met diep hartseer-plooie langs haar oë. Sy is op pad om vir haar kinders in Nederland te gaan kuier. Sy het haar seun en sy gesin drie jaar laas gesien...
Op dié episode van Grenslose Geselsies – ‘n podsending van MyHartland – gesels Marisa Engelbrecht met Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor emigrasie, verlies, vryheid en volhoubaarheid. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
Op dié episode van Grenslose Geselsies – ‘n podsending van MyHartland – gesels Marisa Engelbrecht met Nicolien Welthagen van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor emigrasie, verlies, vryheid en volhoubaarheid.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Families wat agterbly
		<description><![CDATA[Sy staan by die hek en waai lank nadat die kinders en kleinkinders deur die hekke op OR Tambo is. In haar hand ’n verrimpelde tissue, in haar hart ’n mengsel van trots en hartseer.
Vandag se Grenslose Geselsies praat saam met Sue-Ann de Wet van AfriForum Wêreldwyd oor dié wat agterbly, wat weekliks WhatsApp video calls maak, Kerspakkies moet pos en op spesiale dae met ’n leë stoel of twee (of drie) aan die etenstafel sit. Dié wat kan getuig dat emigrasie beslis nie ‘n eenrigtingreis is nie. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Families wat agterbly</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
Vandag se Grenslose Geselsies praat saam met Sue-Ann de Wet van AfriForum Wêreldwyd oor dié wat agterbly, wat weekliks WhatsApp video calls maak, Kerspakkies moet pos en op spesiale dae met ’n leë stoel of twee (of drie) aan die etenstafel sit. Dié wat kan getuig dat emigrasie beslis nie ‘n eenrigtingreis is nie.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Hoe ontwerp jy ’n gevoel van "huis"?
		<description><![CDATA[Hoe ontwerp jy ŉ gevoel van “huis” en “saam” en “Afrikaans?”
Hoe ontwerp jy ’n virtuele tuiste vir Afrikaners wat regoor die wêreld versprei is? Wat sit jy op ’n tuisblad wat vir iemand 10 000 km van die huis af sê: Jy hoort hier. Hierdie is JOU huis, JOU Hartland. Jy’s nog deel van ons?
In vandag se episode van Grenslose Geselsies praat ons met Bianca Du Plooy, die grafiese ontwerper agter die elemente van die MyHartland-webtuiste. So pak jou virtuele tasse en kom saam met ons op ’n Afrikaanse kultuurreis na MyHartland.co.za. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Hoe ontwerp jy ’n gevoel van "huis"?</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
In vandag se episode van Grenslose Geselsies praat ons met Bianca Du Plooy, die grafiese ontwerper agter die elemente van die MyHartland-webtuiste. So pak jou virtuele tasse en kom saam met ons op ’n Afrikaanse kultuurreis na MyHartland.co.za.]]></itunes:summary>
				Grenslose geselsies met Marisa
Kultuurskok
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Kultuurskok</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				Grenslose geselsies met Marisa