<rss
Pot Vol Kennis
					<category>Education</category>
				<language>af</language>
						<podcast:locked>no</podcast:locked>
						<podcast:person>Jacques Basson</podcast:person>
Pot Vol Kennis
Episode 12: Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
		<description><![CDATA[Jacques Basson gesels met Wikus Breetzke, wat aan die hoof staan van die innoverings-, tegnologie-, en bemarkingsaspekte van die MOS Inisiatief. Sedert hulle begin het in 2021, het hulle reeds tien skole gestig, en binnekort word ‘n elfde skool in Middelburg geopen.
In minder bevoorregte gebiede bestaan 'n aansienlike behoefte, en die MOS Inisiatief streef daarna om daardie kinders deur 'n Beursfonds te ondersteun, sodat hulle onderrig in Afrikaans kan ontvang.
Ter ondersteuning van die Beursfonds, is twee opwindende wynreekse, naamlik Geen Haas en Ware Jakob, geloods, asook MOS Toere wat opwindende lande soos oa Turkye volgende jaar gaan besoek.
Al die opbrengste van die wyn- en toerverkope gaan direk na die Beursfonds. ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders
		<description><![CDATA["Wat is veerkragtigheid en hoe ontwikkel dit by kinders? Volgens Jeanri Visagie, 'n leerbestuurder by die MOS-inisiatief, is dit die vermoë om voorwaarts te beweeg te midde van moeilike en negatiewe uitdagings. Alhoewel dit nie 'n aangebore eienskap is nie, is dit 'n kwaliteit wat beslis aangeleer kan word.
Dr. Marcel Hatting, 'n besigheidseienaar en besturende vennoot by 'n konsultasiehuis, gesels oor verskeie soorte sones by kinders, insluitend stres- en uitbrandingsones. Dit is van uiterste belang dat kinders 'n gesonde en gebalanseerde lewe lei om te floreer.
En as ouers nie kinders self die lewe se wedloop laat hardloop nie, berei ons hulle nie behoorlik vir sukses voor nie.” ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding
		<description><![CDATA["As ons nie 'n soliede fondament aan ons land se burgers bied nie, sal ons nooit op 'n mededingende vlak met die wêreld kan wees nie," sê Dr. Pieter Geldenhuys, 'n toekomskenner en Direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie, en Innovasie.
Afrika moet terugkeer na die beginsels. Dit beteken dat kinders, selfs vanaf 'n ouderdom van sowat vyfjaar, 'n dieet moet hê wat ryk is aan Omega 3 o  breinontwikkeling natuurlik te bevorder. Hy voeg ook by dat, "Deur die regte begeleiding te ontvang, kan jy menslike potensiaal optimaliseer en ongelooflike waarde skep vir die toekoms." 
Vir die toekoms van opvoeding is Pieter se raad eenvoudig: Bou 'n stewige fondament, ontwikkel 'n aanpasbare en veerkragtige mentaliteit, en hou nooit op met leer nie.
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 8: Is Jou Kind Voorbereid Vir Die Toekomstige Werksplek?
		<description><![CDATA[Berei jou kinders se skoolonderrig hulle goed genoeg voor vir die toekomstige werksplek? Nie noodwendig nie – nie eens in alle Afrikaanse skole nie – sê die uitvoerende hoof van die MOS-inisiatief, Roedolf van der Westhuizen.
Hy glo dat al hoewel meeste Afrikaanse skole puik positiewe karakter in leerlinge ontwikkel, die onderriginhoudskwaliteit nie altyd kers vas hou nie.
Met waardes soos toekomsgerigtheid en ‘n fokus op lewenslange leer, is MOS se bywoning van die wêreld se grootste opvoedkundige tegnologie en onderwysskou, die British Education  Training Technology Show in Londen, noodsaaklik.
Die man aan MOS se stuur van innovasie, tegnologie en bemarking, Wikus Breetzke, en Roedolf gesels oor hulle onlangse besoek aan BETT UK. ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
		<description><![CDATA[Jacques en Wikus gesels met Rianette Leibowitz oor die realiteite en gevare van die internet, wat soos 'n hoofweg is sê sy. En net soos daar roekelose bestuurders op die paaie is, is daar ook kriminele in die digitale wêreld wat wag vir ‘n geleentheid om ons inligting, geld of selfs kinders te steel.
‘n Mens moet jouself teen “hackers” beskerm en weet hoe om die internet te navigeer. 'n Basiese stap om jou digitale veiligheid te waarborg, is om nooit dieselfde wagwoord vir al jou sosiale media platforms te gebruik nie. Dit is noodsaaklik om sterk wagwoorde te kies en hulle gereeld te verander.
Net soos jy 'n kind sou leer om 'n mes korrek te hanteer, is dit ook jou verantwoordelikheid om jou kind te leer oor die korrekte gebruik van die internet. ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Epsisode 6: Hoe Werk Die Brein Tydens Leer?
		<description><![CDATA[Ons gesels met Lieb Liebenberg en Wikus Breetzke oor hoe die brein werk en wat gebeur as mens leer.
Daar bestaan baie mites oor die brein, soos die idee dat mense slegs 10% van hul brein gebruik, maar in werklikheid word alle dele van die brein tydens take benut.
Navorsing toon dat kinders wat voorskoolse voorbereiding ontvang met die regte stimulasie en 'n goeie kurrikulum, moontlik beter presteer as dié wat nie voorskool toe gegaan het nie.
Terwyl I.K die ou manier is om na mense te kyk het navorsing, tesame met tegnologie ons geleer van neuroplastisiteit. Dit is belangrik om nie jou kind in 'n sekere boks te plaas nie, maar eerder 'n omgewing vir hom of haar te skep waarin die brein kan ontwikkel.
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Epsisode 6: Hoe Werk Die Brein Tydens Leer?</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 5: Het Skoolhou Oor Die Jare Verander?
		<description><![CDATA[Jacques gesels met ma en dogter, Geertjie en Gené, oor die onveranderlikheid van publiekskole se kurrikulum en sisteme van onderwys. Geertjie gebruik haar eie studentjare in Nederland as vertrekpunt en vergelyk dit met die normale opvoedingstelsel wat Gené en talle ander kinders beleef.
“As ons terugkyk na toe òns nog op skool was teen vandag, sien ‘n mens dat absoluut niks verander het nie” is haar stelling as sy Suid-Afrika se opvoedingstelsel vergelyk teen ander gevorderde lande soos Singapore en Finland.
Namate die wêreld evolueer terwyl die opvoedkundige struktuur staties bly, het Geertjie dit noodsaaklik geag om alternatiewe roetes vir haar dogter te verken. "Ek beoog nie dat my kind te alle tye volmaaktheid moet behaal nie, maar ten minste moet sy die vermoë hê om vir haarself te dink, take onafhanklik aan te pak, en uitdagings sonder vrees aan te gaan."
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Episode 5: Het Skoolhou Oor Die Jare Verander?</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
		<description><![CDATA[Al ooit daaraan gedink dat wiskunde die enigste vak is wat tel?
Al is hierdie opmerking bloot tong in die kies, is twee wiskundeonderwysers, Annalie Eybers en Linda Jansen dit eens dat baie ouers die fout maak om te dink wiskunde is iets wat ŉ kind by die skool leer.
Wiskunde is ŉ vak wat jou kritiese denke leer. ŉ Kind wat wiskunde kan baasraak, gaan ook ŉ kind vol selfvertroue wees. Dit wat ons as ouers insit in die eerste sewe jaar van ŉ kind se lewe, is krities belangrik vir die kind se wiskunde-breinontwikkeling.
Moet nooit vir ŉ kind sê: “Ag ek kon ook nooit wiskunde doen nie.” Herprogrammeer jou kind se denke oor wiskunde, want wiskunde maak immers baie deure oop. 
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 3: Verskillende Maniere Hoe Kinders Leer
		<description><![CDATA[Leonie Marques en Wikus Breetzke deel waardevolle inligting oor die maniere waarop kinders kan leer. Die leerproses behels die vorming van neurale banke, en as jy leer, is dit belangrik om hierdie neurale banke te versterk.
'n Manier om dit te doen, is deur die inligting te herhaal. Dit kan gebeur wanneer jy met jou kind in die motor gesels oor die skooldag. Dit is ook belangrik om kinders aktief te betrek by die leerproses, en genoeg slaap te verseker sodat die leerproses stressvry kan plaasvind.
Besoek MOS se webwerf: https://www.moswereldwyd.co.za/ ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 2: Aanpasbare Kinders Sal Floreer
		<description><![CDATA[Ouers vrees die toekoms, want die nuwe wêreld waarop hulle hul kinders moet voorberei is ’n wêreld wat nie in hul verwysingsraamwerk bestaan nie. Aldus Hettie Brittz, ’n lewensafrigter en skrywer met ’n passie vir die uniekheid van kinders en bemagtiging van ouers.
Die MOS-inisiatief fokus juis daarop om met hoop, eerder as vrees, te werk, en volgens Chris de Beer, leierskap- en besigheidsafrigter van MOS, moet ons kinders eenvoudig met die nodige vaardighede toegerus word om hierdie nuwe wêreld te hanteer.
En, aanpasbaarheid is krities. Die mees aanpasbare mense is dié wat in die toekoms gaan floreer. Derhalwe is lewenslange leer die enigste manier waarop ’n mens sal kan bybly in ’n wêreld wat voortdurend verander. ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
						<itunes:title>Episode 2: Aanpasbare Kinders Sal Floreer</itunes:title>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis
Episode 1: Ons Wil Ouers Help Anders Dink Oor Onderrig
		<description><![CDATA[In die loodsepisode van ’n Pot Vol Kennis Potgooi Reeks gesels Jacques Basson met Wikus Breetzke, wat aan die stuur staan van innovasie, tegnologie en bemarking by die MOS Inisiatief. 
Die naam ‘MOS’ verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole, en die doel is om Afrikaanse onderrig te versterk en uit te brei - plaaslik sowel as wêreldwyd.
Ons wil ouers, leerlinge en onderwysers help om anders te dink oor onderrig, en die toekoms van onderrig. Mense besef toenemend dat onderrig nie hoef plaas te vind in ’n konvensionele klassituasie nie.
“Lepelvoer” in onderrig is iets van die verlede, met die rol van die ouer en onderwyser wat meer neig na dié van ’n fasiliteerder, wat met behulp van tegnologie, die brein voed met die regte stimulasie op die regte tyd… ]]></description>
					<category>Education</category>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
		<itunes:author>Jacques Basson</itunes:author>
				Pot Vol Kennis